Wolgograd-oblast (Russies: Волгогра́дская о́бласть, Wolgogradskaja oblast) is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Suidelike Federale Distrik en die hoofstad is Wolgograd.
Verwysings Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Kategorie:Russiese oblaste