Die Republiek van Oedmoertië (Russies: Удму́ртская Pеспу́блика, Oedmoertskaja Respoeblika; Oedmoerts: Удмурт Республика, Oedmoert Respoeblika) is ’n republiek (’n deelgebied) van Rusland. Die hoofstad is Izjefsk.

duimnael|220px|links|'n Kaart van Oedmoertië en sy bure.

Verwysings Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia-artikel

Kategorie:Russiese republieke