Chanto-Mansië (Russies: Ха́нты-Манси́йский автоно́мный о́круг — Югра́, Chanti-Mansiiski aftonomni okroeg-Joegra), ook bekend as Joegra, is ’n outonome okroeg (’n deelgebied) van Rusland. Die hoofstad is Chanti-Mansiisk.

Verwysings Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia-artikel

Kategorie:Russiese outonome okroegs