Woronezj-oblast (Russies: Воро́нежская о́бласть, Woronezjskaja oblast) is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Sentrale Federale Distrik en die hoofstad is Woronezj.

Verwysings Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Kategorie:Russiese oblaste