Saratof-oblast (Russies: Сара́товская о́бласть, Saratofskaja oblast) is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Wolga- Federale Distrik en die hoofstad is Saratof.
Notas Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Kategorie:Russiese oblaste