Moermansk-oblast (Russies: Му́рманская о́бласть, Moermanskaja oblast) is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Noordwestelike Federale Distrik en die hoofstad is Moermansk.

Verwysings Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Kategorie:Russiese oblaste