Orenburg-oblast (Russies: Оренбу́ргская о́бласть, Orenboergskaja oblast) is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Wolga- Federale Distrik en die hoofstad is Orenburg.

Verwysings Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Kategorie:Russiese oblaste