Penza-oblast (Russies: Пе́нзенская о́бласть, Penzenskaja oblast) is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Wolga- Federale Distrik en die hoofstad is Penza.

Verwysings ''Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia'

Kategorie:Russiese oblaste