duimnael|links|200px|Ballon-penvis met penne orent.

Die Ballon-penvis (Diodon holocanthus) is 'n vis wat voorkom in die tropiese en subtropiese water van al die oseane in die wêreld. In Suider-Afrika kom dit voor van Namibië tot by Mosambiek. In Engels staan die vis bekend as balloon porcupinefish

Voorkoms Die hele lyf – behalwe die vinne – is bedek met stekels wat agtertoe lê. Wanneer die vis homself opblaas staan die stekels orent. Die vis se kop en lyf is lig-olyfkleurig.

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.

Eksterne skakel Diodon holocanthus by Fishbase.

Kategorie:Beenvisse