Die Swaelstert-valkvis (Cyprinocirrhites polyactis) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf Kenia tot by Algoabaai. In Engels staan die vis bekend as Swallowtail hawkfish.
Voorkoms Die lyf en vinne is 'n dowwe geel tot oranje-bruin van kleur. Die vis word tot 10 cm groot.
Habitat Die vis leef bokant koraalriwwe in water wat 10 – 50 m diep is en eet soöplankton.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.
Verwysings
Eksterne skakel http://fishbase.org/summary/Cyprinocirrhites-polyactis.html
Kategorie:Beenvisse