duimnael|400px|Ligging van die Britse oorsese gebiede
Die Britse oorsese gebiede (Engels: British Overseas Territories) is 14 gebiede, wat geen deel van die kerngebied van die Verenigde Koninkryk van Groot-Brittanje en Noord-Ierland uitmaak nie, maar wel deur die Verenigde Koninkryk beheer word. Die gebiede lê oorwegend buite Europa.
Die Britse oorsese gebiede was tot die British Overseas Territories Act 2002 Britse afhanklike gebiede genoem, wat met die British Nationality Act 1981 van 1981 ingevoer is. Tot 1981 het die gebiede as Britse kolonies of Britse kroonkolonies bekend gestaan.
Die eilande Guernsey, Jersey en Man word deur die Britse kroon beheer en het 'n ander status as die Verenigde Koninkryk self, en staan bekend as Britse Kroongebiede.
In die historiese konteks bestaan daar verskille tussen kolonies en protektorate wat onder Britse beheer, maar amptelik onafhanklike lande was.
Gebiede Vlag Wapen Naam Ligging Leuse Oppervlakte Bevolking Hoofstad 80px 40px Anguilla Karibiese See en Atlantiese Oseaan Unity, Strength and Endurance(Engels vir: "Eenheid, krag en uithouvermoë") 146 km² 13 500 The Valley 80px 40px Bermuda Karibiese See en Atlantiese Oseaan Quo Fata Ferunt(Latyn vir: "Waarheen ons die lot dra") 54 km² 64 000 (2007-skatting) Hamilton 80px|border 40px Brits-Antarktiese Gebied Antarktika Research and discovery(Engels vir: "Navorsing en ontdekking") 1 709 400 km² 50 winters; meer as 400 somers Rothera (hoofbasis) 80px 40px Britse Indiese Oseaangebied Indiese Oseaan In tutela nostra Limuria(Latyn vir: "Limuria is in ons beheer") 46 km² Ongeveer 3000 Britse en Amerikaanse militêre en personeel. Diego Garcia (basis) 80px 40px Britse Maagde-eilande Karibiese See en Atlantiese Oseaan Vigilate(Latyn vir: "Wees waaksaam") 153 km² 27 000 (2005-skatting) Road Town 80px 40px Falkland-eilande Suid-Amerika en Atlantiese Oseaan Desire the Right(Engels vir: "Begeer die regte ding") 12 173 km² 2 955 (2006-sensus) Stanley 80px|border 40px Gibraltar Iberiese Skiereiland Montis Insignia Calpe(Latyn vir: "Kenteken van die Rots van Gibraltar") 6,5 km² 28 800 (2005) Gibraltar 80px 40px Kaaimanseilande Karibiese See en Atlantiese Oseaan He hath founded it upon the seas(Engels vir: "Hy het dit gegrond op die seë") 264 km² 51 384 George Town 80px 40px Montserrat Karibiese See en Atlantiese Oseaan A people of excellence, moulded by nature, nurtured by God(Engels vir: "'n Volk van uitnemendheid, gevorm deur die natuur, gevoed deur God") 101 km² 4 655 (2006-skatting) Plymouth (sedert 'n vulkaniese uitbarsting in 1997 'n spookdorp – de facto hoofstad is Brades) 80px 40px Pitcairneilande Oseanië en Stille Oseaan 45 km²(al die eilande) 51 (2008) Adamstown 80px 40px Sint Helena, Ascension en Tristan da Cunha Afrika en Atlantiese Oseaan Loyal and Unshakeable (Sint Helena)(Engels vir: "Lojaal en Onwankelbaar")Our faith is our strength (Tristan da Cunha)(Engels vir: "Ons geloof is ons sterkpunt") 420 km² 4 255 (slegs Saint Helena; 2008-sensus) 1 275 (Ascension and Tristan da Cunha; skatting) Jamestown 80px 40px Suid-Georgië en die Suidelike Sandwicheilande Suid-Amerika en Atlantiese Oseaan Leo Terram Propriam Protegat(Latyn vir: "Laat [of mag] die Leeu sy eie land beskerm") 4 066 km² 99 King Edward Point/Grytviken 80px 40px Sowereine Militêre basisse van Akrotiri en Dhekelië Middellandse See (Siprus) 255 km² 14 000 (ongeveer die helfte is van die Britse militêre en personeel) Episkopi 80px 40px Turks- en Caicoseilande Karibiese See en Atlantiese Oseaan Beautiful By Nature(Engels vir: "Natuurlik mooi") 430 km² 32 000 (2006-skatting) Cockburn Town
Sien ook Franse oorsese gebiede Eilandgebiede van die Verenigde State van Amerika Klein afgeleë eilande van die Verenigde State van Amerika Lys van afhanklike gebiede
Verwysings
Bronne Harry Ritchie, The Last Pink Bits: Travels Through the Remnants of the British Empire (Londen: Hodder & Stoughton, 1997) Simon Winchester, Outposts: Journeys to the Surviving Relics of the British Empire (Londen & New York, 1985) George Drower, Britain's Dependent Territories (Dartmouth, 1992) George Drower, Overseas Territories Handbook (Londen: TSO, 1998) Ben Fogle, The Teatime Islands: Adventures in Britain's Faraway Outposts (Londen: Michael Joseph, 2003) Joseph Boromé, 'How Crown Colony Government Came to Dominica by 1898', in Aspects of Dominican History (Roseau, Dominica, 1972), 120-50 Bonham C. Richardson, The Caribbean in the Wider World, 1492–1992
Eksterne skakels
Foreign and Commonwealth Office- "UK Overseas Territories" UK Overseas Territories Consultation – Foreign and Commonwealth Office (FCO) The Commonwealth – 'n VK-regeringswebblad British Overseas Territories Act 2002 – Text of the Act United Kingdom Overseas Territories Association Britlink – The British Overseas Territories