thumb|Ligging van die Britse Kroongebiede
Die Britse Kroongebiede (Engels: Crown Dependencies) van die Britse Kroon is geen deel van die Verenigde Koninkryk en die Europese Unie nie. Die gebiede bestaan uit die Eiland Man in die Ierse See en die Kanaaleilande Guernsey en Jersey.http://www.publications.parliament.uk/pa/cm200910/cmselect/cmjust/56/5604.htm
Naam Vlag Wapen Oppervlakte(km²) Bevolking(2010 skatting) Hoofstad Ampteliketale Eiland Man border|48px border|48px 572 km² 80 058 Douglas Engels, Manx-Gaelies Guernsey border|48px border|48px 78 km² 65 573 Saint Peter Port Engels, Frans, Guernésiais Jersey border|48px border|48px 116 km² 91 000 Saint Helier Engels, Frans, Jèrriais
Verwysings
Eksterne skakels
Staat van Jersey Staat van Guernsey Regering van die Eiland Man Ministerie van Justisie