Die Banksteenbras (Chirodactylus grandis) is 'n vis wat endemies aan die Suider-Afrikaanse kus is en kom voor vanaf Walvisbaai tot by Port St. Johns. In Engels staan die vis ook bekend as die Bank steenbras.

Voorkoms duimnael|links|300px|Banksteenbras by 'n wrak Die vis se lyf is liggrys en die kop en vinne is donkerder. Daar is gewoonlik 'n rooi strepie voor die oë. Die vis kan tot 1 m lank word.

Habitat Die vis verkies rots riwwe van 20 – 150 m diep om in te leef en eet onder andere skaaldiere. Die vis is gesog as 'n eetvis.

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.

Verwysings

Eksterne skakel http://fishbase.org/summary/Chirodactylus-grandis.html

Kategorie:Beenvisse