Die Sillagos (Sillaginidae) is 'n vis-familie wat hoort tot die orde Perciformes. Daar is drie genera met een en dertig spesies wat hoort tot dié familie en drie van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Kenmerke Die liggaam is lank en bedek met klein skubbe en het twee dorsale vinne. Die familie se grootte wissel van 15 – 36 cm.

Genus Die volgende genus en spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

Sillago Sillago aeolus – Gevlekte sillago Sillago chondropus – Horrelvoet-sillago Sillago sihama – Silwer sillago

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.

Kategorie:Beenvisse