duimnael|links|150px|Rekonstruksie van die historiese Mene rhombea en Mene oblonga. duimnael|links|150px|Fossiel in die Geologiese Museum, Kopenhagen.

Die Maanvis (Menidae) is 'n vis-familie wat hoort tot die orde Perciformes. Daar is slegs een genus met een spesie wat hoort tot dié familie en die spesie kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Kenmerke Die familie se lyf is plat en lyk soos 'n skyf. Die visse kom voor in beskermde water soos riviermondings.

Genus Die volgende genus en spesie kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

Mene Mene maculata - Maanvis

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.

Verwysings

Kategorie:Beenvisse