Die Moorse afgod (Zanclidae) is 'n vis-familie van die orde Perciformes. Daar is een genus met slegs een spesie in die familie wat aan die Suid-Afrikaanse kus voorkom.

Kenmerke Die familie se lyf is skyfvormig. Die volwassene het breë, swart strepe op 'n wit lyf met geel sye. Dit het 'n gepunte bek met 'n verlengde rugvin. Die volwassenes leef in koraal- en rotsriwwe tot op dieptes van 182 m.

Genus Die volgende genus en gepaardgaande spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

Zanclus Zanclus cornutus - Moorse afgod

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.

Kategorie:Beenvisse