Die knopstert-skeurtandhaai (Odontaspis ferox) is 'n haai wat wêreldwyd en aan die ooskus van Suid-Afrika voorkom. Dit word 4,2 m lank en kom tot op dieptes van 420 m voor. Die tweede dorsale vin is kleiner as die voorste dorsale vin. Die haai word deur die IUBN geklassifiseer as 'n kwesbare spesie. In Engels staan die haai bekend as die Bumpytail ragged-tooth.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.
Verwysings
Eksterne skakel http://fishbase.org/summary/Odontaspis-ferox.html
Kategorie:Haaie