Fisherhaven is 'n klein dorpie in die Suid-Afrikaanse provinsie Wes-Kaap, sowat 17 km vanaf Hermanus. Fisherhaven ressorteer onder die Overstrand Plaaslike Munisipaliteit in die Overberg-distriksmunisipaliteit. Die Botrivier se monding is hier geleë.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in die Wes-Kaap