Abbotsdale is 'n dorpie in die Suid-Afrikaanse provinsie Wes-Kaap. Abbotsdale ressorteer onder die Swartland Plaaslike Munisipaliteit wat deel is van die Weskus-distriksmunisipaliteit.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Kategorie:Nedersettings in die Wes-Kaap