Chatsworth is 'n dorpie in die Suid-Afrikaanse provinsie Wes-Kaap. Chatsworth ressorteer onder die Swartland Plaaslike Munisipaliteit wat deel is van die Weskus-distriksmunisipaliteit.
Die veel groter Chatsworth is 'n voorstad van Durban in KwaZulu-Natal.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Kategorie:Nedersettings in die Wes-Kaap