Boetsap is 'n klein dorpie naby Barkly-Wes, op die grens van die Noord-Kaap en Noordwesprovinsies van Suid-Afrika. Die naam is van Tswana oorsprong, die woord "bucwa"Tswana "bucwa", 'fat' or 'sleek' is said to refer to the condition of the cattle there; Bootschap as recorded by the early missionaries. verwys na vet beeste. Die Groot-Boetsaprivier en die Klein-Boetsaprivier loop in die gebied.
Die R371-streeksroete gaan deur die dorp.
Sien ook Campbell-gronde Griekwaland-Wes Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Noordwes