Vitesse is 'n sokkerspan in die Nederlandse stad Arnhem wat in die Eredivisie speel. Die span se tuisveld is die GelreDome (wat 25 500 sitplekke het en 'n dak wat oor die hele stadion, insluitend die veld, kan trek). Tans is Alexander Tsjigirinski die eienaar. Hy is 'n vriend van Roman Abramovic (die eienaar van Chelsea FC). Vitesse het sterk mededinging met NEC Nijmegen en hulle derby staan as die Gelderse derby bekend.
Erelys Kampioen Nederland (naaswenner (6): 1896/97, 1897/98, 1902/03, 1912/13, 1913/14, 1914/15) Kampioen Eerste divisie (2) 1976/77, 1988/89 (naaswenner (2): 1959/60, 1973/74) Kampioen Tweede divisie (1) 1965/66 Kampioen Oos-Nederland (7) 1896/97, 1897/98, 1902/03, 1912/13, 1913/14, 1914/15, 1952/53 (naaswenner (5): 1922/23, 1940/41, 1943/44, 1945/46, 1949/50) KNVB-Beker 2017 (naaswenner (3): 1912, 1927, 1990)
Beroemde sokkerspelers en afrigters Spelers Matthew Amoah Phillip Cocu Darius Dhlomo Pierre van Hooijdonk Theo Janssen Nikos Machlas Roy Makaay
Afrigters Leo Beenhakker Henk ten Cate Ronald Koeman Aad de Mos
Kategorie:Arnhem Kategorie:Nederlandse sokkerklubs