Die Nasionale Eerste Liga is die tweede vlak vir sokker in Suid-Afrika na die Premiersokkerliga. Hierdie kompetisie bestaan uit 16 spanne, verdeel oor twee kompetisies (noord en suid). Die wenners van albei kompetisies speel teen mekaar in 'n eindstryd. Die wenner promoveer na die Premiersokkerliga en die verloorder speel teen die nommer 15 van die PSL vir 'n plek in hierdie kompetisie vir die volgende seisoen.
Klubs in 2022–'23 Baroka Black Leopards Kaapstad All Stars Kaapstad Spurs Casric Stars Hungry Lions JDR Stars Magesi MM Platinum Platinum City Polokwane City Pretoria Callies Tshakhuma Tsha Madzivhandila Universiteit van Pretoria Uthongathi Venda Football Academy
Eksterne skakels Amptelike webwerf
Kategorie:Suid-Afrikaanse sokkerligas