Die Swarthand-tongvis (Pegusa nasuta), voorheen (Solea bleekeri), is 'n vis wat voorkom in Suider-Afrika vanaf Valsbaai tot by die Zambezirivier se delta. In Engels staan die vis bekend as die Blackhand sole.

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.

Eksterne skakel https://www.fishbase.de/summary/Pegusa-nasuta.html

Kategorie:Beenvisse