Die Suurlemoen-tongvis (Barnardichthys fulvomarginata), voorheen (Solea fulvomarginata), is 'n vis wat endemies is aan Suid-Afrika en kom vanaf Valsbaai tot by die Oos-Kaap voor. In Engels staan dit bekend as die Lemon sole.
Voorkoms Die lyf is bruinerig geel en die vis word 26 cm lank.
Habitat Hulle kom in seewater voor wat nie dieper as 50 m is nie.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bronne Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.
Eksterne skakel http://www.fishbase.org/summary/Barnardichthys-fulvomarginata.html
Kategorie:Beenvisse