Die Pynappelvisse (Monocentridae) is 'n vis-familie wat tot die orde Beryciformes behoort. Die familie bevat twee genera met slegs 4 spesies. Een van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

duimnael|links|'n Pynappelvis (Monocentris japonica).

Agtergrond Die liggaam van hierdie visse is ovaalvormig met groot skubbe. Hulle kom voor in dieptes van 3 tot 400 m in die Indiese-Pasifiese area.

Genera Die volgende genus word in Suid-Afrika gevind:

Monocentris Monocentris japonica - Pynappelvis

Die volgende genus kom buite Suider-Afrika voor: Cleidopus

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.

Kategorie:Beenvisse