duimnael|Binnehof van die fort duimnael| duimnael|Voormalig kruithuis, later die apteek

Fort Zeelandia is 'n voormalig Nederlandse fort tussen Paramaribo, die hoofstad van Suriname, en die linkeroewer van die Suriname-rivier. Dit is sedert 2004 'n museum.

Literatuur Ploeger, Jan: Fort Zeelandia - Sy verlede, hede, en toekoms. In: Lantern. Tydskrif vir Kennis en Kultuur. Jaargang 33, nr. 4, Junie 1974. C.F.A. Bruijning, J. Voorhoeve (red.): Encyclopedie van Suriname. Amsterdam en Brussel 1977, pag, 683, B.V. Uitgeversmaatschappij Argus Elsevier, Jos Fontaine: Zeelandia. De geschiedenis van een fort. Zutphen 1972, De Walburg Pers,

Kategorie:Geboue en strukture in Suriname Kategorie:Geskiedenis van Suriname Kategorie:Fortifikasie Kategorie:Museums