GVVV is 'n amateur sokkerspan in die Nederlandse dorp Veenendaal, wat in die Saterdag-Topklasse speel. Die klub verwerf nasionale bekendheid deur in 2012 die kwarteindstryd van die KNVB-Beker te bereik.
Kategorie:Veenendaal Kategorie:Nederlandse sokkerklubs