Die Weskustongvis (Austroglossus microlepis) is 'n seevis wat endemies is aan Suid-Afrika en van Namibië tot by Valsbaai voorkom. In Engels staan die vis bekend as die West coast sole.

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.

Eksterne skakel http://www.fishbase.org/summary/Austroglossus-microlepis.html

Kategorie:Beenvisse