Die Breëstreepkardinaal (Apogon angustatus) is 'n vis wat aan die ooskus van Afrika van die Aliwal-bank af tot by Kenia voorkom. Dit kom ook voor in die Indies–Wes-Pasifiese area. In Engels staan die vis bekend as Broad-striped cardinal.

Voorkoms Die vis word 11 cm lank. Daar is vyf donker horisontale strepe oor die lyf.

Habitat Hulle kom in vlak koraalriwwe voor, in water van 6 – 20 m.

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Verwysings

Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.

Eksterne skakel http://fishbase.org/summary/Ostorhinchus-angustatus.html

Kategorie:Baarsagtiges