Terndrup is ’n plek in die Deense Noord-Jutlandstreek in die Rebild-munisipaliteit. Tot 2007 was dit die hoofdorp van die voormalige Skørping-munisipaliteit. Terndrup is bereikbaar deur Weg 507, wat langs die oostekant van die dorp verbyloop.
Kategorie:Nedersettings in Denemarke