Charl Cilliers is 'n nedersetting in Mpumalanga, Suid-Afrika en is 30 km noord van Standerton. Die dorpie was eers as Van Tondershoek bekend. Toe 'n nuwe NG Kerk gemeente hier gestig is in 1917, is die naam verander na Charl Cilliers, die geestelike leier van die Voortrekkers.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Bron
Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus. 1995.
Kategorie:Nedersettings in Mpumalanga