Suiderstrand is ’n gehuggie in Agulhas Nasionale Park in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Dit val binne die Kaap Agulhas Plaaslike Munisipaliteit wat ’n deel van die Overberg-distriksmunisipaliteit uitmaak.

Missie en Visie van die Suiderstrandgemeenskap

Missie Suiderstrand is 'n gemeenskap verbind tot die bestuur van die balans tussen die gesamentlike visie en behoeftes van sy inwoners en die voorskrifte van sy omgewing. Ons sal dit bereik deur te vertrou op individuele diversiteit en aktiewe deelname van alle lede van die gemeenskap in die behoud van Suiderstrand se natuurlike bates, die unieke ligging en plattelandse atmosfeer.

Visie duimnael|regs|280px|Suiderstrand en Struisbaai op 'n foto van die Terra-satelliet Suiderstrand se visie lui soos volg:

Gemeenskaplike doelwitte en gedragskode

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Eksterne bronne Suiderstrand se webwerf

Kategorie:Nedersettings in die Wes-Kaap