duimnael|links|Kaapse pelsrob onder water. duimnael|links|'n Pelsrob strek homself op 'n rots uit. duimnael|links|'n Kaapse pelsrob by Kaap Kruis op die Skedelkus van Namibië. Die Kaapse pelsrob (Arctocephalus pusillus) kom voor aan die wes- en suidkus van Suid-Afrika. Die rob het 'n dik bruin pels terwyl die kleintjies swart is. Die mannetjies is normaalweg 2,5 m groot en weeg 300 kg terwyl die wyfie tot 1,6 m groot word en 60 kg weeg. Die pelsrob teel op eilande of die vasteland en vreet in die see. Die jag van die soogdier word beheer terwyl die jagmetode omstrede is.

Sien ook Lys van Suider-Afrikaanse soogdiere Lys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike name Suider-Afrikaanse soogdiere en hul ordes

Bron Gids tot die Kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007.

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Vinvoetiges