Die De Hoop-natuurreservaat is in die Overbergstreek in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die reservaat is 30 km oos van Bredasdorp. Dit sluit 50 km van die kuslyn van die Indiese Oseaan in en strek ook 5 km see in op die Agulhasbank. Die reservaat sluit ongerepte duine, fynbos en vleiland in. Daar is sewe ekostelsels met 1 400 plant-, 40 soogdier-, 11 reptiel-, 6 amfibiese en 200 voëlspesies. Daar is ook 'n broeikolonie kransaasvoëls in die kranse van die Potberg.

Fotogalery

Ander spesies Aronskelkrietpadda

Lees ook Ramsar-konvensie Spookplekke in Suid-Afrika Ramsar-vleilande in Suid-Afrika

Bron

Eksterne skakels

Amptelike UNESCO bladsy

Kategorie:Natuurreservate in die Wes-Kaap Kategorie:Wêrelderfenisgebiede in Suid-Afrika