160px Bundesautobahn 10

Federale snelweg in Duitsland

Bedryf deur

Totale lengte 196 km

Loop deur die deelstate Berlyn Brandenburg

Kaart 200px Die Bundesautobahn 10 (afkorting: BAB 10, dikwels ook kort Autobahn 10 of A 10 genoem) is 'n federale snelweg wat rondom die Duitse hoofstad Berlyn loop. Die grootste deel van die snelweg is in die aangrensende deelstaat Brandenburg geleë, maar aangesien 'n seksie van die snelweg deur die noordelike stadsgebied van Berlyn loop het dit die bynaam Berliner Ring gekry. Die BAB 10-snelweg is met 196 kilometer tans die langste ringpad ter wêreld.

Fotogalery

Eksterne skakels

Kategorie:Berlyn Kategorie:Brandenburg Kategorie:Paaie in Duitsland Kategorie:Snelpaaie