Pevensey is 'n klein nedersetting in die KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die nedersetting is 15 km oos van Underberg en is vernoem na Pevensey in Sussex, Engeland.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Bron
Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus. 1995.
Kategorie:Nedersettings in KwaZulu-Natal