duimnael|links|Silhoeëtte van die hoofkarakters uit die reeks Olsen-Banden rolprente aan die muur van die rolprentteater van Thisted. duimnael|links|Storegade
Thisted is ’n plek in die Deense Noord-Jutlandstreek van die Thisted-munisipaliteit. Daar bly 13 005 inwoners (2011). Thisted is geleë in die Thy-streek op Vendsyssel-Thy en het ’n hawe by aan die Limfjord. Die plaaslike sokkerklub is Thisted FC.
Kategorie:Nedersettings in Denemarke