Haarlem kan na een van die volgende verwys:

Haarlem, hoofstad van die Nederlandse provinsie Noord-Holland. Haarlem, dorp in die Wes-Kaap, Suid-Afrika, 16 km oos van Avontuur op die R62 hoofpad. Haarlem (skip), 'n seilskip wat gestrand het te Milnerton, Kaapstad in 1647. Haarlem, 'n plek in Suriname.