duimnael|regs|250px|'n Gouda-kaasmark in die Nederlandse stad Gouda.
Gouda kan na een van die volgende verwys:
Gouda, 'n dorp in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Gouda, 'n stad in die Nederlandse provinsie Suid-Holland tussen Rotterdam en Utrecht. 'n Tipe Hollandse kaas.