Don Lamprecht (5 Maart 1940 - 21 April 2009) was 'n Suid-Afrikaanse verhoog- en radio-akteur, asook 'n stemkunstenaar. Hy was onder meer bekend vir sy vertolking van die "siener" in PG du Plessis se Siener in die suburbs, en as die stem van Flip die sprinkaan in die kinderreeks Maja die By.
Lamprecht is op 21 April 2009 weens nier- en blaaskanker oorlede.Don: Eerlike akteur, Die Volksblad, 2 Mei 2009Veteraan-akteur Don Lamprecht sterf, Die Burger, 23 April 2009
Teater Verhoogstukke waarin hy gespeel het: Kanna Hy Kô Hystoe
Filmografie Die rolprente waarin hy gespeel het: Siener in die suburbs, 1973 as Tjokkie die siener. Listen to My Story, 1976 Die Voortrekkers, 1973 Siener in die suburbs, 1973 as Tjokkie Salomien, 1972 as Ernst Die Marmerpoel, 1972
Verwysings
Kategorie:Suid-Afrikaanse akteurs Kategorie:Geboortes in 1940 Kategorie:Sterftes in 2009