Rosetta is 'n nedersetting in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika en is geleë op die oewers van die Mooirivier, 15 km suid van die dorpie Mooirivier. Daar is heelwat geleenthede vir forel- en swartbaarshengel in strome wes van die dorp.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Bronne Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus. 1995. Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967.
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in KwaZulu-Natal