Bisi is 'n klein nedersetting in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorpie is op die R56-hoofweg en noord van Harding. Die dorp is in 1884 uitgelê maar was reeds voor dit 'n belangrike handelspos. Die naam beteken glo groot dorp.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus. 1995.
Kategorie:Nedersettings in KwaZulu-Natal