duimnael|regs|300px|Ligging van Qachasnek op die Lesotho-grens.
Qachasnek is 'n grenspos in die Oos-Kaap tussen Suid-Afrika en Lesotho en staan so bekend aan weerskante van die grens. Daar is 'n dorpie Qacha's Nek 2 km vanaf die grens in Lesotho, op die Malutiberge se plato. Die naaste Suid-Afrikaanse dorp is Matatiele sowat 32 km suid.
Suid-Afrika Lesotho Streek Oos-Kaap Qacha's Nek Dorp Matatiele Qacha's Nek Pad Verbind met R56 Verbind met A4 Koördinate Telefoonnommer +27 (0) 39 256 4391 Faksnommer +27 (0) 39 256 4391 Posadres Besigheidsure - Reisigers 08:00 - 22:00 08:00 - 22:00 Besigheidsure - Algemeen 07:30 - 16:15
Sien ook Grensposte van Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Grense van Lesotho Kategorie:Grense van Suid-Afrika