Ramatseliso's Gate is 'n grenspos in die verre noorde van die Oos-Kaap tussen Suid-Afrika en Lesotho en staan so bekend aan weerskante van die grens. Die grenspos is daagliks oop tussen 08:00-16:00. Die naaste dorp is Matatiele, sowat 40 km suidwes hiervandaan.
Sien ook Grensposte van Suid-Afrika
Kategorie:Grense van Lesotho Kategorie:Grense van Suid-Afrika