Felixton is 'n dorpie in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorpie is 10 km suid van Empangeni en is vermoedelik vernoem na die pionier suikerplanter Felix Piccione. Die plaaslike suikermeule is een van die grootste in die land.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Bronne

B.P.J. Erasmus: Op Pad in Suid-Afrika. 1995. Eric Rosenthal: Ensiklopedie van Suidelike Afrika. 1967

Kategorie:Nedersettings in KwaZulu-Natal