Die Kolnoointjie (Abudefduf sordidus) is 'n vis wat aan die ooskus van Suid-Afrika en Mosambiek voorkom. Die vis is grys met 6-7 dowwerige vertikale strepe op die lyf en swart kol op die stertvinsteel. Dit kan tot 23 cm lank word. Die vis kom voor op vlak koraal- en rotsriwwe.

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bronne Sea Fishes of Southern Africa. Rudy van der Elst & Dennis King. 2006. Gids tot die Kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007.

Eksterne skakel http://fishbase.org/summary/Abudefduf-sordidus.html

Kategorie:Beenvisse