Die Narsnellervis (Balistoides conspicillum) is 'n vis wat voorkom in die Indo-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf Kenia tot by die Aliwal-bank. In Engels staan die vis bekend as Clown triggerfish.

Voorkoms Die vis het wit kolle aan die onderkant op sy swart lyf met 'n geel streep om die bek en onder die oë. Dit kom voor in koraalriwwe en word slegs 35 cm groot.

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bronne Sea Fishes of Southern Africa. Rudy van der Elst & Dennis King. 2006. Gids tot die Kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007.

Eksterne skakel Balistoides conspicillum by FishBase

Kategorie:Beenvisse