Die Tropiese botvis (Bothus mancus) is 'n vis wat slegs aan die ooskus van Suid-Afrika en Mosambiek voorkom. In Engels staan die vis bekend as Tropical flounder.

Voorkoms Die vis is groenbruin van kleur met baie blou sirkels en vlekke op. Daar is ook twee swart kolle aan die linkerkant. Dit kan tot 3 cm lank word. Kom voor in sandbanke.

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bronne First Field Guide to Fishes of Southern Africa. Rudy van der Elst. 1999. Sea Fishes of Southern Africa. Rudy van der Elst & Dennis King. 2006.

Eksterne skakel http://www.fishbase.org/summary/Bothus-mancus.html

Kategorie:Beenvisse