Chris Ashton (gebore 29 Maart 1987 in Wigan, Greater Manchester) is 'n Engelse rugbyspeler wat in beide rugbyliga- en rugbyunie-wedstryde vir Engeland uitdraf. Ashton is 'n vleuel vir Northampton Saints in die Aviva Premiership en het voor dit as heelagter vir die Wigan Warriors gespeel.
duimnael|links|200px|Chris Ashton in 2010 Hy het ses drieë tydens die Rugbywêreldbeker 2011 gedruk.
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Engelse rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Lewende mense